Skip to content

POTGOOISNITTE

Van boek tot silwerdoek 13 Augustus 2020

Van boek tot silwerdoek 13 Augustus 2020

Kategorie: Van boek tot silwerdoek2020-08-13

THE NOTEBOOK was Jonathan Sparks se eerste gepubliseerde roman, en ook die grootste sukses van die elf rolprente wat op sy boeke gegrond is. Leon van Nierop vertel meer oor die fliek, en Ilse Salzwedel gesels oor Sparks se skryfwerk.