Skip to content

POTGOOISNITTE

Van boek tot silwerdoek 27 Augustus 2020

Van boek tot silwerdoek 27 Augustus 2020

Kategorie: Van boek tot silwerdoek2020-08-27

Thomas Harris se topverkoperboek wat ‘n lokettreffer geword het, is THE SILENCE OF THE LAMBS. Die rolprentweergawe is een van net drie in die geskiedenis van die Oscars wat met die vyf “groot” Oscars bekroon is.