Skip to content

POTGOOISNITTE

Wat kan ons leer by… 8 April 2026

Wat kan ons leer by... 8 April 2026

Kategorie: Driesestig2026-04-08

Dr. Mandie Uys vertel vir Martelize Brink wat kan ons leer by die antieke Grieke en Romeine oor teater. Die Romeinse keiser, Nero, was ‘n ywerige akteur.