Die week se Middagvervolgverhale word om middernag heruitgesaai, gevolg deur Countryklanke om 01:00 en Radioteater of RSG Dokumentêr om 02:00. Van 03:00 tot 04:00 speel ons musiek. Jazz op RSG volg om 04:00. Van 05:00 tot 05:25 speel ons musiek.