Wie is ek? word om middernag heruitgesaai, gevolg deur Leefwêreld van die gestremde om 00:30, U eie keuse om 01:00, Ons en die onderwys om 02:00 en Kompas om 02:30. Van 03:00 tot 04:00 speel ons musiek. RSG Kuns volg om 04:00. Van 05:00 tot 05:25 speel ons musiek.