Skip to content

Programme

Deurnag (Donderdag)

Skedule

Donderdag

00:00

-

05:25

Meer oor die program

Taaldinge word om middernag heruitgesaai, gevolg deur Hoe verklaar jy dit? om 00:30, Vastrap om 01:00, Tegnologie met Blaine om 02:00 en Kompas om 02:30. Van 03:00 tot 04:00 speel ons musiek. RSG Skrywers en boeke volg om 04:00. Van 05:00 tot 05:25 speel ons musiek.

Aanbieders

Donderdag