Gesondheid word om middernag heruitgesaai, gevolg deur Regsake om 00:30, Kapityt! om 01:00, die Sondagaand-geloofsgespreksreeks om 02:00 en Kompas om 02:30. Van 03:00 tot 04:00 speel ons musiek. Goue Oues volg om 04:00. Van 05:00 tot 05:25 speel ons musiek.