Die beste van verskeie eras, genres en kunstenaars. Ettienne Ludick neem jou op 'n musikale terugflits deur die geskiedenis, van die heupswaaiende 50’s tot die vreemde kleredrag van die 90’s, en daarna.