Skip to content

Programme

Dit is my kerk

Skedule

Geen inligting beskikbaar nie

Meer oor die program

Hoekom is daar so baie Christelike Kerke? Wat leer elke kerk, en hoe verskil dit van die ander? Flip Loots praat met verteenwoordigers van verskillende kerke oor die kenmerke en leerstellings van daardie kerke.

Aanbieders

Geen inligting beskikbaar nie