Moeg vir die korporatiewe lewe? Wil jy graag jou eie ding doen? Ryk van Niekerk kyk elke derde en vierde Dinsdag van die maand na die wenresepte van suksesvolle entrepreneurs.