Skip to content

Programme

Kiskenades

Skedule

Saterdag

19:05

-

19:15

Meer oor die program

Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor 'n dogtertjie, Alicia, wat saam met haar broer en ma in 'n woonstel bly. Sy het 'n kis vol speelgoed by haar maatjie Jerome gekry. In die kis woon onder andere Katryn Kraai, Tandjies Muis en Daisy Dinosourus. Hierdie speelgoed neem haar op opwindende reise en heerlike avonture deur die wêreld, waar sy speel-speel leer en nuwe dinge ontdek.

Aanbieders

Saterdag