Rymklets is baie populêr, en het 'n ryk geskiedenis. Dié program volg die voetspore en die verskeie vorms wat dit oor die jare aangeneem het, tot en met waar dit vandag is. Daar word musiek gespeel en onderhoude gedoen met gesoute kunstenaars van hierdie genre.