Carla Mackenzie speel die week se grootste treffers van regoor die wêreld. Sy hou ook ’n ogie op die stroomdienste om te verseker dat die beste en nuutste plaaslike liedjies gehoor word.