Skip to content

Programme

Wat het jy in jou hand

Skedule

Geen inligting beskikbaar nie

Meer oor die program

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie was. Sy was egter bereid om die min wat sy het te deel, en daarmee het God ‘n wonderwerk gedoen. In die wêreld vandag is daar steeds sulke stories. Lizelle de Bruin gesels met mense wat baie met min doen, en sodoende die wêreld ‘n beter plek maak.

Aanbieders

Geen inligting beskikbaar nie