Skip to content

Willie se piesangbroodkoekies

RESEPTE

Willie se piesangbroodkoekies

Willie Strauss

Bestanddele

1 ryp piesang, fyngedruk
125 ml suiker
65 ml gesmelte botter
250 ml bruismeel
2 ml vanieljegeursel
knippie sout

Metode

Verhit die oond tot 180 grade.
Meng die fyngedrukte piesang, suiker, vanielegeursel en gesmelte botter in 'n mengbak tot glad.
Meng die die meel en sout goed by.
Skep lepelsvol van die deeg op ‘n voorbereide bakplaat.
Bak vir ongeveer 15 minute tot gaar.
Laat die koekies op die bakplaat afkoel.

Deel nou

Deel nou