WAT GEBEUR
RSG soek ‘n Produkspesialis in Verkope
Verlede Gebeurtenis
6 Augustus 2026 - 12 Augustus 2026
RSG het ’n vakante pos vir ’n Produkspesialis in Verkope, wat in die Wes-Kaap gebasseer sal wees. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om die inkomste en markaandeel te laat groei deur die verkope van radio-advertensies, borgskappe en dienste van liniêre, oudio en digitale platforms in die Radioverkope-afdeling. Indien jy belangstel én aan die nodige vereistes voldoen, stuur jou aansoek voor Woensdag 12 Augustus 2026 in. Klik HIER vir al die besonderhede.