WAT GEBEUR
Toyota Stellenbosch Woordfees (3 – 11 Oktober 2026)
Komende Gebeurtenis
3 Oktober 2026 - 11 Oktober 2026
Die Toyota Stellenbosch Woordfees is een van die grootste kunstefeeste in Afrika, en vind oor nege dae in Oktober plaas. Musiek onder die sterre, teater, kuns, dans, gesprekke, staptoere, boeke, kos, wyn en meer – daar is iets van alles. Die volledige program is aanlyn beskikbaar by woordfees.co.za. Van 3 tot 11 Oktober word Stellenbosch ’n polspunt van geselligheid. Kom kuier gerus saam, dis hoog tyd!