15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Aanbieders | Fran-Rico Lucas
Fran-Rico Lucas small web

Fran-Rico Lucas

Fran-Rico is in Gqeberha gebore. Sy radioreis het by die kampusradio van die Universiteit van die Vrystaat begin. Hy is ook ‘n gebeurtenisprogrambestuurder, ‘n mede-feesskepper, ‘n sosiale mediabestuurder en stemkunstenaar. Buiten radio is Fran-Rico passievol daaroor om die wêreld ‘n beter plek te maak. Om beter te wees as gister, is sy uiteindelike doelwit.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: