1 koppie bruismeel
1 koppie natuurlike joghurt
1 knypie sout
Meng die bruismeel en joghurt.
Plaas dit op 'n bakplaat – nie te dik nie.
Bak vir 15 tot 20 teen 180 grade.
Plaas die vulsel en kaas van jou keuse bo-op.
Bak weer vir ongeveer 15 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za