Skip to content

Die stand van voëlgriep in die land

RSG NOU

Die stand van voëlgriep in die land

2025-07-21

Dr. Vivian Malan, ‘n staatsveearts in die Boland, praat oor die huidige stand van voëlgriep in die land.

Granville Stander van die Elsenburg Navorsingsinstituut, vertel waarna voornemende studente kan uitsien.

Deona Strydom van die Wes-Kaapse Departement van Landbou gesels oor die provinsie se prestige agri-toekennings.

Luister na die program: RSG Landbou 18 Julie 2025

Deel nou