Skip to content

POTGOOISNITTE

Bakgat 2025-hoogtepunte

Bakgat 2025-hoogtepunte

Kategorie: Spesiale uitsending2025-11-10

Die afgelope maand of twee is daar regoor die land beskuit gebak dat dit klap, en natuurlik beskuit geproe ook in RSG en Virseker se Bakgat-beskuitkompetisie. Hier is so ‘n paar hoogtepunte. Donderdag 13 November is die groot dag wanneer die beste beskuit in Suid-Afrika aangewys word!