Skip to content

Spesiale uitsending

Potgooi

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.

Jou gemeenskap: SALGA 13 September 2026

Jou gemeenskap: SALGA 13 September 2026

Kategorie: Spesiale uitsending2026-09-13

Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Jou gemeenskap: SALGA 6 September 2026

Jou gemeenskap: SALGA 6 September 2026

Kategorie: Spesiale uitsending2026-09-06

Jody Hendricks vind uit hoe dienslewering op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Met raad en daad: Spesiale stemme

Met raad en daad: Spesiale stemme

Kategorie: Spesiale uitsending2026-08-30

Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor spesiale stemme. Ons kyk na wat spesiale stemme is, wie daarvoor kwalifiseer, hoe en wanneer jy aansoek doen, asook hoe die proses werk met huisbesoeke en stemme by die stemlokaal.

Jou gemeenskap: SALGA 30 Augustus 2026

Jou gemeenskap: SALGA 30 Augustus 2026

Kategorie: Spesiale uitsending2026-08-30

Jody Hendricks kyk na hoe toerisme op plaaslike regeringsvlak gemeenskappe kan bevoordeel.

Met raad en daad: Vry en regverdige verkiesings

Met raad en daad: Vry en regverdige verkiesings

Kategorie: Spesiale uitsending2026-08-23

Die plaaslike regeringsverkiesing vind vanjaar op 4 November plaas. In hierdie praat Elsje van Jaarsveld met Jacques Jansen van die OVK oor wat ‘n verkiesing vry en regverdig maak. Hulle kyk na die wetlike en institusionele faktore wat vry en regverdige verkiesings bepaal, die belangrikheid van die geheimhouding van jou stem, die rol van kiesers- en verkiesingsregte, en hoe waarnemers en partyagente deursigtigheid verseker.

Jou gemeenskap: SALGA 23 Augustus 2026

Jou gemeenskap: SALGA 23 Augustus 2026

Kategorie: Spesiale uitsending2026-08-23

Jody Hendricks bespreek die bestuur van waterinfrastruktuur op plaaslike regeringsvlak.