Skip to content

Wen kaartjies vir CATS by Kunstekaap!

Kompetisie

Wen kaartjies vir CATS by Kunstekaap!

CATS, Andrew Lloyd Webber se bekroonde musiekblyspel, wat gehore oor generasies heen bly betower, is terug op die planke, en RSG is ‘n trotse mediavennoot! Pieter Toerien-produksies bied CATS aan vanaf 10 Desember by die Kunstekaap in Kaapstad, en jy kan kaartjies wen! Ons gee die hele week gedurende Spitstyd kaartjies weg. Jy moet net ’n maklike vraag beantwoord. Maak seker jy skakel in weeksdae vanaf 15:00 - 18:00.

25/ 11 / 2025
-
28 / 11 / 2025

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
01/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
05/06/2026

Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.