Skip to content

Wen met Cherry Time op RSG!

Kompetisie

Wen met Cherry Time op RSG!

Neem ’n oomblik, en geniet somer se soetste beloning.

Die Cherry Time-seisoen het aangebreek, en RSG-luisteraars kry die kans om hulle eie somer-oomblik te wen, geïnspireer deur Cherry Time se Take a Moment-filosofie. Een gelukkige luisteraar wen:

• ’n R300-geskenkbewys om jou Cherry Time-kersies by Checkers te koop
• ’n Stanley-koelboks
• ’n Stanley-beker
• ’n Meraki-armband
• ’n Nina Skep-beursie

Om in te skryf, vertel ons in een sin: Hoe neem jy hierdie somer ’n oomblik saam Cherry Time? Skryf hieronder in, en ontdek meer Cherry Time-inspirasie op cherrytime.co.za, of volg ons op Instagram @sweet_cherrytime vir resepte, wenke en die mooiste somer-oomblikke.

Die kompetisie sluit op Vrydag 12 Desember 2025 om 16:00. Bepalings en voorwaardes geld.


06/ 12 / 2025
-
12 / 12 / 2025

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
24/09/2026

Kiek die RSG- en Virseker-Kultuurkaravaan, en jy wen dalk R 5000!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
31/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
21/08/2026

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Francois van Coke by Emperors se Theatre of Marcellus te gaan kyk op 23 Augustus 2026 om 15:00.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!