Benadeel baie skermtyd my kind se spraak? Vrydag 20 Februarie 2026 Is skermtyd die nuwe kinderoppasser? Watter uitwerking het dit op kinders? Hanlie Degenaar, ‘n spraakterapeut en oudioloog verbonde aan die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie aan die Noodwes-Universiteit, het navorsing hieroor gedoen. https://omny.fm/shows/groeipyne/groeipyne-18-desember-2026