Leon van Nierop kuier by Melania Trump, en kyk na die vrou agter die wêreld se bekendste politieke verhoog. Wat sê haar verhaal oor mag, beeld en stilte in die Withuis?