Skip to content

POTGOOISNITTE

Sakgeld as skool: hoe om kinders van jongs af met geld te leer werk

Sakgeld as skool: hoe om kinders van jongs af met geld te leer werk

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-03-20

Jaco Fouché, finansiële raadgewer by Jenwil Bluestar, gesels oor hoe om kinders van jongs af met geld te leer werk.