Dié masjien kan (amper) alles doen
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie
Izak Odendaal – hoofbeleggingstrateeg, Old Mutual hoofbeleggingstrateeg, Symmetry
Marek Masojada – uitvoerende hoof, Boxer
Tamara Mokoka – adjunkkommissaris, Mededingingskommissie
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital
Ryk van Niekerk – Moneyweb