Liefde bring risiko’s in geld-besluite Dinsdag 24 Maart 2026 Sean van Zyl, finansiële raadgewer by Old Mutual, deel sy insigte oor die risiko’s om na te kyk voordat jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak.