Lank gelede was Sri Lanka verbind aan Indië Woensdag 25 Maart 2026 Het jy geweet dat die eiland Sri-Lanka in ‘n stadium verbind was aan Indië, en jy kon voetslaan tussen die twee lande. Johan Rademan het Janine de Waal in Sri Lanka raakgeloop.