Verstrengelde walvisse só gered Maandag 23 Maart 2026 Eben Lourens vertel van SAWDN, ‘n netwerk van vrywilligers wat opgelei is om verstrengelde walvisse te red, deur toue en nette los te sny.