Skip to content

POTGOOISNITTE

Wat doen skermtyd aan ons oë?

Wat doen skermtyd aan ons oë?

Kategorie: Intussen2026-03-26

Ons leef in ’n wêreld waar ons oë skaars ’n breek kry van selfone, rekenaars en TV-skerms. Wat doen al hierdie skermtyd aan ons visie? Ons praat met dr. Cor van Zyl, ‘n oogarts en lid van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Oftalmoloë, oor hoe ons moderne leefstyl ons oë beïnvloed, wat gloukoom is, en wat ons prakties kan doen om ons sig te beskerm.