Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre en planete 29 Maart 2026

Sterre en planete 29 Maart 2026

Kategorie: Sterre en Planete2026-03-29

Wat hou die Aprilnagte vir ons in? Daar is Venus wat nou weer die aandster word, en vir vroegopstaners is daar ‘n pragtige groepering van die sekelmaan en drie planete. Ons hoor ook hoe die veskyning van Halley se Komeet meegewerk het dat Engeland ‘n oorlog teen Normandië verloor het! Ons sluit af met ‘n bespreking oor slim-teleskope, wat deesdae baie opspraak verwek in astrotofografiekringe.