WAT vier eeufees!
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) was verlede week presies ‘n 100 jaar oud! Die WAT teken elke woord in Afrikaans op. Daar word in Mei vanjaar behoorlik makietie gehou om die eeu te vier. Ons praat hieroorn met die hoofredakteur van die WAT, dr. Phillip Louw.
