Skip to content

POTGOOISNITTE

Skrywers en boeke 1 April 2026

Skrywers en boeke 1 April 2026

Kategorie: Skrywers en Boeke2026-04-01

Ilse Salzwedel gesels met Michele Meyer oor EINDE en BEGIN, en Dieter Holm vertel meer oor ELY HOLM: VAN BERLYN TOT HARTBEESPOORT, die boek oor sy bekende kunstenaar-ma. Johan Myburg het bydraes oor die Britse skrywer Len Deighton, wat onlangs oorlede is, die wenner van ‘n nuwe letterkundeprys ter ere van Hilary Mantel, en die kortlys van die tweede internasionale prys vir klimaatfiksie.