Skip to content

POTGOOISNITTE

Boeremaglede se menseregte geskend sê VN-liggaam

Boeremaglede se menseregte geskend sê VN-liggaam

Kategorie: Op en Wakker2026-04-06

Die Verenigde Nasies se Menseregtekomitee het bevind dat drie lede van die Boeremag, dr. Lets Pretorius, en sy twee seuns, Wilhelm en Johan, se regte tydens die Boeremag-verhoor geskend is, en dat hulle het nie ‘n regverdige verhoor gehad nie. Die Boeremag-verhoor het byna ’n dekade jaar geduur, en was een van die duurste verhore in die geskiedenis van Suid-Afrika. Ons praat hieroor met senior advokaat Francois Botes.