Skip to content

POTGOOISNITTE

Hoe gemaak met leënessindroom?

Hoe gemaak met leënessindroom?

Kategorie: Intussen2026-04-06

Wat gebeur wanneer die huis skielik stiller raak? Wanneer kinders grootword, uit die huis trek en ’n nuwe hoofstuk begin, en ouers agterbly met ’n leë nes? Ons gesels met Liezl Olivier, wat eerlik en persoonlik deel oor haar ervaring van leënessindroom. Dis ’n emosionele reis wat baie ouers stil-stil beleef.