Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt 6 April 2026

Brandpunt 6 April 2026

Kategorie: Brandpunt2026-04-06

Die polisie slaan toe op misdadigers tydens Paasnaweek-wetstoepassingsoperasies. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap help met Artemis 11 se verbyvlug van die maan. Dit lyk of die brandstofprys in Mei verder sal styg.