Historiese Almanak 8 April 2026
Albé Grobbelaar praat oor Gerrie Coetzee. Hy deel sy herinneringe aan dié swaargewig-boksheld se tweede groot geveg van 1979, die stryd op Loftus Versveld teen John Tate, wat Albé destyds self, gewapen met ‘n sakkie spesiale lemoene, bygewoon het.
