Skip to content

POTGOOISNITTE

Eerste in SA: Operasie kan verligting bring vir demensielyers

Eerste in SA: Operasie kan verligting bring vir demensielyers

Kategorie: Op en Wakker2026-04-09

‘n Operasie wat vir demensiepasiënte moontlike verligting kan bring, is gister vir die eerste keer in Suid-Afrika in die Cintocare Private Hospitaal in Pretoria gedoen. Die operasie is deur die plastiese en rekonstruktiewe chirurg, dr. Ben Moodie, gedoen.