Dave Pepler oor reuke en sy jongste boek
Dave Pepler is nie net wel ter tale en een van ons voorste ekoloë nie, hy het ook ‘n goed ontwikkelde neus en reukpalet. Daar is al berig dat Dave meer as ‘n duisend bottels parfuum in sy versameling het. Dave se jongste boek, SMELT, het pas verskyn.
