Niel Saayman vertel van die lewe op Agter-Kliphoogte naby Robertson. Hy en sy gesin het vroeër in Pretoria gewoon waar hy ‘n joernalis waas. Ná Covid het hulle die skuif na die platteland in die Wes-Kaap gemaak.