Skip to content

Saterdag Sprankel

Potgooi

Saterdag Sprankel

Saterdag Sprankel

Waarheen vandag: Hentiesbaai

Kategorie: Saterdag Sprankel 2026-11-21

Karlien Kruger het die Kaap vir Hentiesbaai verruil, en kyk nie een dag terug nie. Sy vertel van hierdie pragdrop in Namibië.

Sterre in die kombuis: Paul du Toit

Kategorie: Saterdag Sprankel 2026-11-21

Paul du Toit het destyds bekendheid verwerf as Malan Koster in die sepie, Binnelanders. Hy het ook vir ‘n ruk lank homself in Kanada gevestig, maar is terug in Sui-Afrika. Hy deel ‘n eg Suid-Afrikaanse dis wat hy baie mis wanneer hy in die buiteland is – rooibostee-gerookte snoek.

Anina se pad van mishandeling

Kategorie: Saterdag Sprankel 2026-11-14

Anina Myburgh was sedert 1999 in ‘n verhouding waar sy nie geweet het dat sy eintlik mishandel word nie. Sy is ‘n oorlewende van mishandeling wat nie fisies gesien kan word nie. Sy praat oor haar geloofsreis, haar dogter en haar lewe tans. Sy het haar storie verwoord in haar boek, I am Spirit.

Sterre in die kombuis: Elzette Maarschalk

Kategorie: Saterdag Sprankel 2026-11-14

Elzette Maarschalk het bekendheid verwerf met reekse soos Die Binnekring, Die Vierde Kabinet, Binnelanders en Die Vlakte Duskant Hebron. Vandag is sy die masjien agter die sanger, Joseph Clark. Sy praat oor ouer word, ouma wees en haar terugkeer na radio en TV. Sy deel ’n resep vir hoender met mango, Gemmer en lemoenlikeur.

Waarheen vandag: St. Helenabaai

Kategorie: Saterdag Sprankel 2026-11-07

Aan die Weskus, waar die vissersbote vroegoggend die see invaar, waar vars snoek op die kole gebraai word en waar die see al geslagte lank vir families ’n bestaan bied, lê die pragtige vissersdorpie, St. Helenabaai. Charl van Rensburg, ’n restauranteur, vertel wat dié dorpie alles bied.

Sterre in die Kombuis: Olive Foodie

Kategorie: Saterdag Sprankel 2026-11-07

Olivia Viglatzis, of Olive Foodie, maak heerlike bekostigbare maaltye. Sy gesels met Carla Mackenzie oor ‘n R70-maaltyd vir vier mense. Sy laai die resepte en videos op Instagram en TikTok.