Skip to content

POTGOOISNITTE

Die Hemel-en-Aarde-vallei roep

Die Hemel-en-Aarde-vallei roep

Kategorie: Saterdag Sprankel2026-04-11

Tesselaarsdal en Karwyderskraal is name wat jy langs die pad sal kry op pad na die nagenoeg 15 km lange Hemel-en-Aarde-vallei naby Hermanus. Fernkloof se bekende staproetes met varings en fynbos kronkel ook hier deur, en dit is vir die Overbergers en Kusgangers ‘n heerlike uitry om die Vallei van Pinot Noir te besoek. Johan Rademan het met Barto Eksteen en sy seun, Pieter-Willem, gesels.