Hoe word jou eiendomswaarde en -belasting bepaal? Dinsdag 14 April 2026 Weet jy hoe die waarde van jou eiendom bepaal word, en hoe dit die vlak van jou erfbelasting beïnvloed? Jody Hendricks praat oor waardasies van eiendom en die belasting wat jy daarop betaal.