Skip to content

Suid-Afrikaners drink jaarliks 3,5 miljard koppies rooibostee

RSG NOU

Ons drink jaarliks 3,5 miljard koppies rooibostee

2026-04-23

Suid-Afrikaners drink jaarliks 3,5 miljard koppies rooibostee.

Dié inheemse tee het onlangs ‘n verskyning gemaak in ‘n bekende reeks op Apple TV+.

‘n Geleentheid vir vroue in die landbou-waardeketting vind eersdaags in die Suid-Kaap plaas. Die Sy Wat Bly-samekoms word georganiseer deur twee vroue landbou-entrepreneurs.

Deel nou