Hoe gaan dit met jou kind? 17 April 2026
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor die gesondheidsgevare vir ‘n tweejarige vir kroniese sinus en asma waar daar ‘n aantal katte en honde in die huis is; klem-in-die-kaak-inspuitings; en ‘n kind wat op sy tone loop.
