Ds. Marisa Vermeulen en Enja Steenkamp van Carnavon in die Noord-Kaap deel ‘n storie van groei in die gemeente.