Skip to content

Binnekamer

Potgooi

Binnekamer

Die simboliek van plante in die Bybel

Die simboliek van plante in die Bybel

Kategorie: Binnekamer2026-10-04

Dr. Siegfried Louw, ‘n predikant in sinodale diens in die Wes-Kaap, gesels oor die simboliese betekenis van plante in die Bybel en ander geskrifte, met die fokus op Jesus se kruisiging.

Sulinda se geloofspad

Sulinda se geloofspad

Kategorie: Binnekamer2026-10-04

Sulinda Muller van Stellenbosch se wêreld het verander toe haar vierjarige seun met kanker gediagnoseer is. Uit dié moeilike pad het daar wel iets besonders ontstaan. Sy vertel van haar geloofsreis.

Blomme in die Bybel

Blomme in die Bybel

Kategorie: Binnekamer2026-10-04

Pieman Diener, die hooftuinier by Rustenberg Landgoed op Stellenbosch, gesels oor snyblomme – die blomme wat ons kan plant, pluk en in ons huise geniet, en oor die plek van blomme in die Bybel.

Kerkargitektuur

Kerkargitektuur

Kategorie: Binnekamer2026-10-04

‘n Kerk is meer as net ’n gebou. Die manier waarop ’n kerk ontwerp word, vertel iets van hoe mense oor God, aanbidding en die geloofsgemeenskap dink. Albert Geldenhuys het jare lank die kerkgeboue van sy oupa, die baanbreker-argitek Wynand H. Louw, nagevors. Hy vertel van sy nalatenskap.

Sonop vier 110 jaar

Sonop vier 110 jaar

Kategorie: Binnekamer2026-09-27

Tonie Viljoen, die koshuishoof van Sonop Christelike Tehuis by Tukkies, vertel van hulle 110 jarige bestaan.

Vier die lewe!

Vier die lewe!

Kategorie: Binnekamer2026-09-27

Pastoor Lynette Beer vertel hoe ons kan leer om die lewe te vier, selfs wanneer ons anders voel en dink.