Le Roux Schoeman, redakteur van die Kerkbode, gesels oor die stories wat in die kerk en geloofsgemeenskap vertel word, hoe hulle besluit waaroor om te berig, en watter artikels gewild is.